in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Carl Friedrich Abel
|
---|
|
Agtergrondinligting
|
---|
Gebore
| 22 Desember 1723
|
---|
Sterf
| 20 Junie 1787
|
---|
Genres
| Klassiek
|
---|
Beroep(e)
| Komponis
|
---|
Karl Friedrich Abel
, ook
Carl Friedrich
(22 Desember 1723 ? 20 Junie 1787) was 'n
Duitse
komponis van die klassieke era. Hy was 'n hoog aangeskrewe speler van die
viola da gamba
en het 'n aansienlike hoeveelheid komposisies vir die instrument gekomponeer.