Karl Carstens ( 14 Desember 1914 - 30 Mei 1992 ) was 'n Duitse politikus. Hy was van 1979 tot 1984 president van die Bondsrepubliek Duitsland ( Wes-Duitsland ).