Kansas City

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kansas City

Kaart Wapen
Vlag
  Land Verenigde State
  Deelstaat Missouri
  County Jackson, Clay,
Platte, Cass
  Koordinate 39°06′N 94°35′W  /  39.100°N 94.583°W  / 39.100; -94.583
  Geinkorporeer op 28 Maart 1853
  Oppervlakte:  
 - Totaal 823,7 vk km
  Hoogte bo seevlak 227 m
  Bevolking:  
 - Totaal (Stad en county 2020) 508 090
 - Bevolkingsdigtheid 905/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 392 035
  Tydsone CST ( UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
  Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gem. jaarlikse temperatuur 11 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -4 / 26 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 977,6 mm
  Burgemeester Quinton Lucas (D)
  Amptelike Webwerf kcmo.org

Kansas City le weerskante van die Missouri-rivier in die state Kansas en Missouri . Die ligging van die stad aan die rivier maak dit die poort na die Weste. Dit is 'n vooraanstaande mark vir graan en lewende hawe. Die bevolking van die metropolitaanse gebied word in 2020 op sowat 2,39 miljoen beraam.