in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kanadese Arktiese Argipel
Inheemse naam: Canadian Arctic Archipelago / Archipel Arctique Canadien
|
Kaart van die Kanadese Arktiese Argipel
|
Geografie
|
|
Ligging
|
Noord-
Kanada
,
Arktiese Oseaan
|
Koordinate
|
75°N
90°W
/
75°N 90°W
/
75; -90
Koordinate
:
75°N
90°W
/
75°N 90°W
/
75; -90
|
Totale eilande
|
36 563
|
Hoofeilande
|
Axel-Heiberg-eiland
,
Baffin-eiland
,
Banks-eiland
,
Bathurst-eiland
,
Bylot-eiland
,
Devon-eiland
,
Ellef-Ringnes-eiland
,
Ellesmere-eiland
,
Koning-William-eiland
,
Melville-eiland
,
Prins van Wallis-eiland
,
Prins-Charles-eiland
,
Prins-Patrick-eiland
,
Somerset-eiland
,
Southampton-eiland
en
Victoria-eiland
|
Oppervlakte
|
1 424 500
vk km
|
Administrasie
|
Kanada
|
Gebiede
|
Nunavut
Noordwestelike gebiede
|
Grootste stad
|
Iqaluit
(6 184)
|
Demografie
|
Bevolking
|
14 000
|
Bevolkingsgroepe
|
Inuiete
|
tweede grootste argipel ter wereld
|
Die
Kanadese Arktiese Argipel
(
Engels
:
Canadian Arctic Archipelago
;
Frans
:
Archipel Arctique Canadien
) is die noordelike eilandwereld van
Kanada
. Dit is in die
Arktiese Oseaan
en wes van
Groenland
gelee. Die
argipel
het 'n oppervlakte van 1 424 500 km² en maak deel uit van die twee Kanadese
gebiede
Nunavut
en die
Noordwestelike gebiede
. Dit word beskou as die wereld se tweede grootste argipel na die
Maleise argipel
en die grootste wat tot een enkele land behoort. In teenstelling met sy groot oppervlakte is dit min bevolk; net enkele eilande tel 'n aantal inwoners. Die eilande noord van die die Lancaster-sund en die Viscount-Melville-sund word as
Koningin-Elizabeth-eilande
saamgevat.
Die Kanadese Arktiese Argipel grens in die weste aan die
Beaufortsee
, in die noordweste aan die Arktiese Oseaan, in die ooste aan Groenland,
Baffinbaai
en Davis-straat, asook in die suide aan die
Hudsonbaai
en die Kanadese vasteland. Van Kanada se grootste eilande behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel. Vername Kanadese eilande buite die Kanadese Arktiese Argipel sluit in
Anticosti
,
Haida Gwaii
,
Newfoundland
,
Vancouver-eiland
en
Kaap-Breton-eiland
.
*
NT =
Noordwestelike gebiede
, NU =
Nunavut
- (
de
)
Hans Frebold (2004).
Geologie der Arktis
(1ste uitg.). Stuttgart: Gebr. Borntraeger.
ISBN
978-3-443-01053-9
.