in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kadmiumoksied
is 'n verbinding van
kadmium
met
suurstof
met die formule
CdO
Dit kom in die natuur as die
mineraal
monteponiet
voor en word gevorm as kadmiummetaal deur die lug se suurstof geoksideer word. Dit is 'n n-tipe
halfgeleier
. Sy bandgaping is 2,5 eV en die h
+
-beweeglikheid is 531 [cm
2
/Vs].
[3]
Kadiumoksied kistalliseer met die
haliet
-struktuur,
[2]
wat die B1-struktuur van die
strukturbericht-klassifikasie
is.
Dit word as 'n elektroplateringschemikalie en in die vervaardiging van kadmiumelektrodes gebruik. Voorheen is dit deur veeartse gebruik om wurms en parasiete dood te maak.
[1]
- ↑
1,00
1,01
1,02
1,03
1,04
1,05
1,06
1,07
1,08
1,09
1,10
"Cadmium oxide (compound)"
. PubChem NIH.
- ↑
2,0
2,1
Kelly, A.; Knowles, K.M. (2012).
Appendix 7: Crystal Structure Data. In Crystallography and Crystal Defects
.
doi
:
10.1002/9781119961468.app7
.
{{
cite book
}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (
link
)
- ↑
"Cadmium oxide"
. AZO materials.