한국   대만   중국   일본 
Kabinet - Wikipedia Gaan na inhoud

Kabinet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die regering van 'n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister , en 'n groep ministers wat saam die kabinet vorm. Die ministers in die kabinet, gewoonlik die mees bekwame of senior parlementslede, word deur die regering se uitvoerende hoof ? die president of eerste minister ? gekies en aangestel. Hulle is deel van die uitvoerende arm van die regering.

Elke minister is verantwoordelik vir een of meer aspekte van die regering se spektrum, byvoorbeeld gesondheid , onderwys , finansies , landbou , waterwese , polisie en verdediging .

Die lede van die amptelike opposisie stel dikwels 'n skadukabinet saam, bestaande uit ministers wat hulle sou kies as hulle aan bewind kom.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]