한국   대만   중국   일본 
Kaapstad-stadion - Wikipedia Gaan na inhoud

Kaapstad-stadion

Koordinate : 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O  /  33.9034611°S 18.4111528°O  / -33.9034611; 18.4111528
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaapstad-stadion
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion

Ligging Groenpunt , Kaapstad , Suid-Afrika
Koordinate 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O  /  33.9034611°S 18.4111528°O  / -33.9034611; 18.4111528
Eienaar Stad Kaapstad
Kapasiteit 57 367 [1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 26 Maart 2007
Geopen 14 Desember 2009
Boukoste R4,4 miljard
Argitek GMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte
Alg. kontrakteur Murray & Roberts/ WBHO
Huurders
Ajax Kaapstad ( PSL ) (2010?hede)
Kaapstad FC ( PSL ) (2016?hede)
Westelike Provinsie (2021?hede)
Stormers (2021?hede)
Kaapstad-stadion soos gesien vanaf Tafelbaai in 2012
Die ou Groenpunt-stadion in 2006, kort voordat dit afgebreek is

Die Kaapstad-stadion ( Engels : Cape Town Stadium , Xhosa : Inkundla yezemidlalo yaseKapa [2] ) in Kaapstad , Suid-Afrika , is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwereldbeker . [3] Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion .

Wedstryde [ wysig | wysig bron ]

Openingswedstryde [ wysig | wysig bron ]

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
23 Januarie 2010 16:00 Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad 0(5) ? 0(6) Vlag van Suid-Afrika Santos Kaapstad 20 000
6 Februarie 2010 16:15 Vlag van Suid-Afrika Vodacom Stormers 47?13 Vlag van Suid-Afrika Boland Uitn. XV 40 000
10 April 2010 18:00 Vlag van Ghana  Ghana o/20 0?1 Vlag van Brasilië  Brasilie o/20 40 000
10 April 2010 20:30 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika o/20 1?3 Vlag van Nigerië  Nigerie o/20 40 000

FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2010 [ wysig | wysig bron ]

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
11 Junie 2010 20:30 Vlag van Uruguay  Uruguay 0?0 Vlag van Frankryk  Frankryk Groep A 64 100
14 Junie 2010 20:30 Vlag van Italië  Italie 1?1 Vlag van Paraguay  Paraguay Groep F 62 869
18 Junie 2010 20:30 Vlag van Engeland  Engeland 0?0 Vlag van Algerië  Algerie Groep C 64 100
21 Junie 2010 13:30 Vlag van Portugal  Portugal 7?0 Vlag van Noord-Korea  Noord-Korea Groep G 63 644
24 Junie 2010 20:30 Vlag van Kameroen  Kameroen 1?2 Vlag van Nederland  Nederland Groep E 63 093
29 Junie 2010 20:30 Vlag van Spanje  Spanje 1?0 Vlag van Portugal  Portugal Agtste eindrondte 62 955
3 Julie 2010 16:00 Vlag van Argentinië  Argentinie 0?4 Vlag van Duitsland  Duitsland Kwarteindrondte 64 100
6 Julie 2010 20:30 Vlag van Uruguay  Uruguay 2?3 Vlag van Nederland  Nederland Halfeindrondte 62 479

Vriendskaplike sokkerwedstryde [ wysig | wysig bron ]

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
17 November 2010 21:30 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 0?1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State 52 000
19 Januarie 2011 17:00 Vlag van Botswana  Botswana 1?2 Vlag van Swede  Swede 2 000
21 Julie 2012 15:00 Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad 1?1 Vlag van Engeland Manchester United 53 000
8 Januarie 2012 20:15 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 0?1 Vlag van Noorweë  Noorwee
21 Januarie 2013 16:00 Vlag van Suid-Afrika Jomo Cosmos 0?4 Vlag van Switserland Grasshopper Club Zurich 100
26 Januarie 2013 16:00 Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad 2?1 Vlag van Switserland Grasshopper Club Zurich 200
23 Maart 2013 20:15 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 2?0 Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek  Sentraal-Afrikaanse Republiek 36 740

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) https://www.crown.co.za/construction-world/projects-and-contracts/15394-new-suites-at-cape-town-stadium-on-schedule
  2. ( en ) Pollack, Martin (30 Oktober 2009). "The city's 2010 FIFA World Cup stadium has a new name: Cape Town Stadium" . Stad Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
  3. ( en ) "Venues ? Cape Town" . FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2007 . Besoek op 25 Mei 2007 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.