in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Kaap Sint Blaize-vuurtoring
is 'n
vuurtoring
by
Mosselbaai
aan die Kaapse Suidkus. Dit is 'n sirkelvormige, wit geverfde gietystertoring. Dit is op
15 Maart
1864
in gebruik geneem.
[1]
Koordinate
:
34°11′09.45″S
22°09′25.14″O
/
34.1859583°S 22.1569833°O
/
-34.1859583; 22.1569833