in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Judith Barsi
(6 Junie 1978 ? 25 Julie 1988) was 'n
Amerikaanse
aktrise
. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente
Jaws: The Revenge
(1987),
The Land Before Time
(1988), en
All Dogs Go to Heaven
(1989), en in die televisiereeks
Remington Steele
(1982).
Barsi en haar moeder, Maria, is op 25 Julie 1988 deur haar vader, Jozsef Barsi, in hul huis vermoor.
[1]
- 1987:
Jaws: The Revenge
- 1988:
The Land Before Time
- 1989:
All Dogs Go to Heaven
- 1985:
Do You Remember Love