in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Josephine Hull
(3 Januarie 1877 ? 12 Maart 1957) was 'n
Amerikaanse
aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente
After Tomorrow
(1932),
Arsenic and Old Lace
(1944), en
Harvey
(1950), en in die televisiereeks
The Ford Theatre Hour
(1948).
- 1932:
After Tomorrow
- 1944:
Arsenic and Old Lace
- 1950:
Harvey
- 1951:
The Lady from Texas
- 1948:
The Ford Theatre Hour