in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
John Travolta
|
|
|
|
Geboortenaam
|
John Joseph Travolta
|
Geboorte
|
18 Februarie 1954
(
1954-02-18
)
(70 jaar oud)
Englewood,
New Jersey
,
VSA
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Lewensmaat
|
Kelly Preston
(∞ September 1991, † 12 Julie 2020)
|
Kinders
|
Jett (1992?2009), Ella (2000), Benjamin (2010)
|
Beroep(e)
|
Akteur
|
Aktiewe jare
|
1969 tot hede
|
John Joseph Travolta
(gebore op
18 Februarie
1954
)
[1]
[2]
is ’n
Amerikaanse
akteur
, danser en
sanger
.
Hy het in die 1970's bekend geraak nadat hy in die
televisiereeks
Welcome Back, Kotter
(1975?1979) verskyn en in die lokettreffers
Saturday Night Fever
(1977) en
Grease
(1978) gespeel het. Sy loopbaan het in die 1980's ’n agteruitgang beleef, maar hy het in die 1990's ’n terugkeer gemaak in
Pulp Fiction
(1994) en
Face/Off
(1997). Hy was sedertdien ook in
Swordfish
(2001),
Wild Hogs
en
Hairspray
(albei 2007).
Travolta is vir ’n
Oscar
vir beste akteur benoem vir
Saturday Night Fever
en
Pulp Fiction
. Hy het die
Golden Globe
gewen vir sy spel in
Get Shorty
. In 2014 het hy die IIFA-prys vir uitnemende prestasie in die internasionale rolprentwese ontvang.
[3]