한국   대만   중국   일본 
Jessie J - Wikipedia Gaan na inhoud

Jessie J

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jessie J
Agtergrondinligting
Geboortenaam Jessica Ellen Cornish
Gebore 27 Maart 1988 ( 1988-03-27 ) (36 jaar oud)
Redbridge, Londen, Engeland
Genres Pop, R&B, Soul
Beroep(e) Sangeres-liedjieskryfster
Jare aktief 2006 ? hede
Etikette Gut, Lava, Universal Republic, Island
Webwerf jessiejofficial.com

Jessica Ellen Cornish (gebore 27 Maart 1988 in Chadwell Heath , Londen ), bekend as Jessie J , is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Sy het roem verwerf toe sy in laat 2010 haar trefferliedjie "Do It Like a Dude" met 'n gepaardgaande musiekvideo vrygestel het. Die liedjie het nommer 2 op die " UK Singles Chart " [1] en nommer 11 op die " Irish Singles Chart " [2] bereik.

Diskografie [ wysig | wysig bron ]

Albums [ wysig | wysig bron ]

  • 2011 - "Who You Are"
  • 2013 - "Alive"
  • 2014 - "Sweet Talker"

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Chart Archive (Official UK Single Chart) - besoek 8 September 2014
  2. "Chart-Track (Ierland) - besoek 8 September 2014" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2016 . Besoek op 8 September 2014 .