James Stewart (20 Mei 1908 ? 2 Julie 1997) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Smith Goes to Washington (1939), The Philadelphia Story (1940), Vertigo (1958), en Anatomy of a Murder (1959).