in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
James Carpinello
(gebore 13 Augustus 1975) is 'n
Amerikaanse
akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente
The Punisher
(2004),
Gangster Squad
(2013), en
Let's Kill Ward's Wife
(2014), en in die televisiereeks
Gotham
(2014).
- 2004:
The Punisher
- 2013:
Gangster Squad
- 2014:
Let's Kill Ward's Wife
- 2017:
The Dunning Man
- Caught Stealing
- 2006:
So Notorious
- 2012:
The Mob Doctor
- 2014:
Gotham
- 2001:
Mr. Life
- 2002:
Aces
- 2004:
DeMarco Affairs