in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jake LaMotta
|
|
Jake LaMotta in 1952
|
|
Statistiek
|
Geboortenaam
|
Giacobbe LaMotta
|
Bynaam(e)
|
The Bronx Bull
The Raging Bull
|
Gewigklas
|
Middelgewig, ligte swaargewig
|
Lengte
|
1,73 m
[1]
|
Armlengte
|
1,70 m
[1]
|
Nasionaliteit
|
Verenigde State
|
Geboorte
|
(
1922-07-10
)
10 Julie 1922
The Bronx
,
New York
|
Sterfte
|
19 September 2017 (op 95)
Aventura,
Florida
|
Houding
|
Ortodoks
|
Boksrekord
|
Totale gevegte
|
106
|
Oorwinnings
|
83
|
Oorwinnings met uitklophou
|
30
|
Verloor
|
19
|
Gelykop
|
4
|
Geen wedstryd
|
0
|
Giacobbe "Jake" LaMotta
(
10 Julie
1922
?
19 September
2017
) was 'n
Amerikaanse
professionele
bokser
, voormalige wereldmiddelgewigkampioen en later 'n komediant. Sy bynaam was
The Raging Bull
, daar was ool later 'n film gemaak genaamd
Raging Bull
met
Robert de Niro
in die hoofrol. Hy was bekend vir sy vyf gevegte teen
Sugar Ray Robinson
.