in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Internet-Broadway-databasis
|
|
URL
|
ibdb.com
|
Kommersieel?
|
Ja
|
Soort webwerf
|
Teaterdatabasis
|
Registrasie
|
Opsioneel
|
Beskikbare
tale
|
Engels
|
Eienaar
|
The Broadway League
|
Geskep deur
|
The Broadway League
|
Gelanseer
|
20 November 2000
(
2000-11-20
)
(23 jaar oud)
|
Huidige status
|
Aktief
|
Die
Internet-Broadway-databasis
of
IBDB
(
Engels
:
Internet Broadway Database
) is ’n aanlyn databasis van
Broadway
-produksies en
-akteurs
. Dit word behartig deur die navorsingsafdeling van The Broadway League.
[1]
Dit het ook ’n app vir IOS en Android.
[2]
[3]
[4]
Die uitgebreide webtuiste met Broadway-inligting het rekords van produksies van die begin van die
New Yorkse
teater in die
18de eeu
tot vandag. Besonderhede sluit in mense wat betrokke was en interessante feite en produksiestatistiek. Daar is ook ’n groot argief van foto's uit die hede en verlede en ’n uitgebreide soekfunksie.