Illovo, Johannesburg

Koordinate : 26°7′34″S 28°3′11″O  /  26.12611°S 28.05306°O  / -26.12611; 28.05306
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Illovo
Illovo is in Gauteng
Illovo
Illovo
 Illovo se ligging in Gauteng
Koordinate: 26°7′34″S 28°3′11″O  /  26.12611°S 28.05306°O  / -26.12611; 28.05306
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak
 ? Totaal 2,27 km 2 (0,88 vk. myl)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 4 533
 ? Digtheid 1 997/km 2 (5 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 50.7%
 ?  Indiers/Asiers 7.2%
 ?  Bruin mense 3.2%
 ?  Swart mense 36.2%
Taal (2011)
 ?  Engels 65.4%
 ?  Zoeloe 7.7%
 ?  Afrikaans 5.5%
 ?  Tswana 3.7%
 ?  Ander 17.7%

Illovo is 'n voorstad van Johannesburg , Suid-Afrika . Dit is in Johannesburg se E-streek gelee.

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die naam is verwant aan die isiZulu woord 'Indlovu', wat olifant beteken.

Sport [ wysig | wysig bron ]

Wanderersstadion is gelee in Illovo, wat die tuiste van die Hoeveld Lions, Johannesburg se professionele krieketspan, is. [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Illovo" . Sensus 2011 .
  2. "Illovo" (in Italiaans). illovo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019 . Besoek op 30 Julie 2016 .


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie . Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei .