Die
Internasionale Fonetiese Alfabet
(
/??nt?r?na?i?n?ːl? f???n??tis? ???lfa?b?t/
) of
IFA
(
Engels
:
International Phonetic Alphabet
(
IPA
)) is 'n notasiestelsel vir die klanke wat in menslike spraak voorkom. Dit is grotendeels op die
Latynse alfabet
gegrond.
In die
Uitgebreide IFA
(
Extended IPA
) is 'n reeks addisionele diakritiese tekens byvoeg om klein uitspraakverskille aan te dui. Daar bestaan ook 'n IFA in ASCII-tekens:
SAMPA
. Die IFA word veral deur taal- en spraakkundiges gebruik.
In 1886 het 'n groep
Franse
en
Britse
taaldosente, onder leding van
Paul Passy
, die Internasionale Fonetiese Assosiasie opgestel.
[1]
Hierdie organisasie het die eerste fonetiese alfabet saamgestel. Die eerste alfabet was op die Romaanse Alfabet gegrond, maar om die stelsel bruikbaar te maak vir alle tale kon dit van taal tot taal verander word. So is die klank [
?
] byvoorbeeld oorspronklik met <c> weergegee in Engels, maar met <x> in Frans.
[1]
In 1888 is die alfabet egter aangepas om dit vir alle tale eenvormig te maak.
[1]
[2]
Sedert die skep daarvan het die alfabet talle veranderinge ondergaan. Veral in 1900 en 1932 is groot aanpassings gemaak. Na 1932 het die alfabet tot 1989 onveranderd gebly. In 1993 is 'n klein aanpassing gemaak. Benewens die byvoeg en weglaat van simbole het die simbole ook dikwels ander name gekry.
Die huidige alfabet is gegrond op die Latynse alfabet, en gebruik so min as moontlik nie-Latynse simbole. Hoewel die alfabet meer as 100 simbole vir klanke bevat, hoef almal nie gelyk gebruik te word nie.
Die letters van die alfabet word rofweg in drie groepe verdeel: pulmoniese
medeklinkers
, nie-pulmoniese medeklinkers, en
klinkers
.
Pulmoniese medeklinkers
[
wysig
|
wysig bron
]
'n Pulmoniese medeklinker of konsonant is 'n medeklinker wat gevorm word deur lug uit die longe te stoot in plaas van die glottis of mond. Binne hierdie groep word klank onderverdeel volgens
artikulasiepunt
en
manier van artikulasie
:
- Notas
- 'n Asterisk (*) beteken dat hierdie klank nog nie 'n amptelike simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet het nie.
- † beteken dat die simbool nog slegs is in
Unicode
bygevoeg is. Sedert Unicode 5.1.0, is dit die geval vir die
labiodentale flap
.
- Waar twee simbole langs mekaar dieselfde vak staan, staan die linkersimbool vir die
stemlose
klank, en de regtersimbool vir die
stemhebbende
klank.
- Grys vlakke is klanke wat gesien word as onmoontlik om uit te spreek.
- Die simbole
[?, ?, ?]
verteenwoordig stemhebbende frikatiewe of approximante.
Mede-Artikulasies
is klanke met twee artikulasiepunte, wat gelyktydig gebruik word.
?
|
stemlose labio-velere approximant
|
w
|
Stemhebbende labio-velere approximant
|
?
|
Labiaal-palatale approximant
|
?
|
stemlose alveolo-palatale frikatief
|
?
|
Stemhebbende alveolo-palatale frikatief
|
?
|
stemlose palataal-velere frikatief
|
Affrikate en dubbele artikulasie
[
wysig
|
wysig bron
]
Affrikate
en
Dubbel geartikuleerde medeklinkers
word weergegee met simbole wat bestaan uit twee ander simbole wat met 'n verbindingsstreep gekoppel word.
Teken
|
Naam
|
t?s
|
stemlose alveolere affrikaat
|
d?z
|
Stemhebbende alveolere affrikaat
|
t??
|
stemlose postalveolere affrikaat
|
d??
|
Stemhebbende postalveolere affrikaat
|
t??
|
stemlose alveolo-palatale affrikaat
|
d??
|
Stemhebbende alveolo-palatale affrikaat
|
c?c
|
stemlose palatale affrikaat
|
???
|
stemhebbende palatale affrikaat
|
t??
|
stemlose alveolere laterale affrikaat
|
k?p
|
stemlose labial-velar plosief
|
??b
|
stemhebbende labiaal-velair plosief
|
ŋ?m
|
labiaal-velere nasaal
|
Nie-pulmoniese medeklinkers
[
wysig
|
wysig bron
]
Nie-pulmoniese medeklinkers is klanke waarvan die lugstroom nie afhanklik is van die longe nie. Die
klikklanke
,
implosiewe
en
ejektiewe
.
Klik
|
Implosief
|
Ejektief
|
?
|
Bilabial
|
?
|
Bilabiaal
|
?
|
als voorbeeld:
|
?
|
Laminale alveolere ("dental")
|
?
|
Alveolaar
|
p?
|
Bilabiaal
|
?
|
Apical (post-) alveolaar ("retroflex")
|
?
|
Palataal
|
t?
|
Alveolaar
|
?
|
Laminaal postalveolaar ("palataal")
|
?
|
Velaar
|
k?
|
Velaar
|
?
|
Laterale coronaal ("lateraal")
|
?
|
Uvulaar
|
s?
|
Alveolere frikatief
|
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n
geronde
klinker.
Die Internasionale Fonetiese Alfabet deel die
klinkers
volgens posisie van die tong tydens uitspraak.
Alle klanke het nog nie simbole in die Internasionale Fonetiese Alfabet nie.
Die simbole vir nuwe medeklinkers word dikwels gevorm deur die simbole vir reeds bestaande medeklinkers effens aan te pas.
De "e" kan vervang word.
toonletter in IPA
|
Nederlandse toon
|
uitleg
|
e?
|
ee
|
extra hoog
|
e?
|
ee
|
hoog
|
e?
|
ee
|
middel
|
e?
|
ee
|
laag
|
e?
|
ee
|
ekstra laag
|
eː
|
ee-
|
lang toon
|
e?
|
?
|
halflang toon
|
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
IPA charts
.
|
- ↑
1,0
1,1
1,2
International Phonetic Association,
Handbook
, pp. 194?196
- ↑
Passy, Paul (1888). "Our revised alphabet".
The Phonetic Teacher
: 57?60.