in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie fout vind plaas wanneer 'n
Aanhalingstyl 1
- of
Aanhalingstyl 2
-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv.
|outeur6=et al.
,
|outeur=Smith, A.B. et al.
, of
|naam=John, et al.
.
Gebruik eerder die toepaslike
|display-
<name>
=
-parameter (bv.
|display-authors=
), soos beskryf by
Hulp:Aanhalingstyl 1#Aansigopsies
.
Bladsye met hierdie fout word outomaties in
Kategorie:AS1-foute: uitdruklike gebruik van et al.
(1 bladsye) geplaas.
[lower-alpha 1]
Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die
AS1
- of
AS2-sitasieparameters
wat titelinligting bevat (bv.
|titel=
,
|hoofstuk=
,
|uitgewer=
,
|werk=
of enige van hul aliasse:
|tydskrif=
,
|koerant=
, en
|webwerf=
) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.
Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geidentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:
- vir
|hoofstuk=
mag die URL in
|hoofstuk-url=
behoort.
- vir ander parameters mag die URL in
|url=
behoort.
Bladsye met hierdie fout word outomaties by
Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels
(37 bladsye) gevoeg.
[lower-alpha 1]
- ↑
1,0
1,1
Bladsye in die Bespreking-, Gebruiker-, Gebruikerbespreking-, Hulpbespreking-, Kategoriebespreking-, Leerbespreking-, MediaWikibespreking-, Modulebespreking-, Portaalbespreking-, Sjabloonbespreking-, en Wikipediabesprekingnaamruimtes word nie by die naspoorkategoriee ingesluit nie.