Hominini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hominini
Tydperk: 5.4?0 m. jaar gelede
’n Kopbeen van Sahelanthropus tchadensis , wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Hominini

(Gray, 1825)
Genera

Subtribus Australopithecina

Subtribus Hominina

Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat na die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees). [1] [2] Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.

Evolusie van die Hominoidea : na ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Bradley, B. J. (2006). "Reconstructing Phylogenies and Phenotypes: A Molecular View of Human Evolution" . Journal of Anatomy . 212 (4): 337?353. doi : 10.1111/j.1469-7580.2007.00840.x . PMC   2409108 . PMID   18380860 .
  2. Wood and Richmond.; Richmond, BG (2000). "Human evolution: taxonomy and paleobiology" . Journal of Anatomy . 197 (Pt 1): 19?60. doi : 10.1046/j.1469-7580.2000.19710019.x . PMC   1468107 . PMID   10999270 .