in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Hexrivierberge
is in die
Wes-Kaap
,
Suid-Afrika
. Die berge is deel van die
Kaapse Plooigordel
en le noordoos/suidwes tussen
Worcester
en
Touwsrivier
. Die hoogste piek is die
Matroosberg
(2249 m). Die storie van
Die Heks van Hexrivier
loop hand aan hand met die berge.
Die
Hexrivierpas
, wat die
N1
nasionale pad oor die berg dra, en die
Hexrivier-spoorwegpas
is twee bekende passe wat oor die berg gaan.
[1]
Koordinate
:
33°25′S
19°30′O
/
33.417°S 19.500°O
/
-33.417; 19.500
|
---|
Tafelberggroep
| |
---|
Witteberggroep
| |
---|