한국   대만   중국   일본 
Herpetologie - Wikipedia Gaan na inhoud

Herpetologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Herpetoloog )

Herpetologie is 'n afdeling van dierkunde wat handel oor reptiele en amfibiee . 'n Persoon wat herpetologie beoefen is 'n herpetoloog.

Herpetologie in Suid-Afrika [ wysig | wysig bron ]

Daar is 'n groot verskeidenheid van reptiele in Suid-Afrika met meer as 363 spesies waavan 130 endemies is. Van 2005 tot 2009 het herpetoloe van Suid-Afrika en die buurlande die SARCA-projek afgehandel om die status van hierdie diere beter te leer begryp. [1]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "SARCA" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019 . Besoek op 7 Augustus 2017 .