한국   대만   중국   일본 
Herculaneum - Wikipedia Gaan na inhoud

Herculaneum

Koordinate : 40°48′22″N 14°20′51″O  /  40.80611°N 14.34750°O  / 40.80611; 14.34750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argeologiese terreine van Pompeii, Herculaneum en Torre Annunziata *
Unesco-werelderfenisterrein

Die huidige ruinestad met die moderne Ercolano in die agtergrond
Ligging van Herculaneum op 'n kaart (Italië)
Herculaneum
Herculaneum
Posisie van Herculaneum in Italie
Koordinate: 40°48′22″N 14°20′51″O  /  40.80611°N 14.34750°O  / 40.80611; 14.34750
Lande Vlag van Italië  Italie
Tipe Kultureel
Kriteria iii, iv, v
Verwysings 829
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1997  (21ste Sessie )
* Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Die vulkaanuitbarsting in 79 n.C.

Herculaneum ( Italiaans : Ercolano ) was 'n antieke Romeinse stad aan die Golf van Napels in Kampanie wat net soos Pompeii en Stabiae tydens die uitbarsting van die vulkaan Vesuvius onder vulkaniese rotse en as begrawe is. Dit was op 24 Augustus 79 tydens keiser Titus se bewind. Die nabygelee moderne stad het sy oorspronklike naam Resina in 1969 gewysig tot Ercolano. Die Argeologiese terreine van Pompeii, Herculaneum en Torre Annunziata is in 1997 deur Unesco as werelderfenisgebiede gelys.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]