in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sir
Henry Pottinger
was goewerneur van die
Kaap die Goeie Hoop
van
1846
tot
1847
.
Hy is in
1789
gebore en word die eerste goewerneur van die nuwe kolonie
Hongkong
. Hy het sy sowat twee jaar as goewerneur van die Kaap meesal aan die Oosgrens deurgebring. Na sy ontslag in
1847
het hy op
Malta
gaan aftree waar hy in
1856
gesterf het.
- Rosenthal, Eric
,
Encyclopaedia of Southern Africa
, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.