한국   대만   중국   일본 
Hellenistiese Griekeland - Wikipedia Gaan na inhoud

Hellenistiese Griekeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deel van 'n reeks oor die
Geskiedenis van Griekeland
Kaart van Griekeland
Griekse Bronstydperk
Egeies ? Helladies ? Sikladies ? Minoies ? Miceens
Antieke Griekeland
Donker eeue ? Argaies ? Klassiek ? Hellenisties ? Romeins
Middeleeuse Griekeland
Bisantyns ? Frankies en Latyns ? Ottomaans
Moderne Griekeland

In die Griekse geskiedenis stem Hellenistiese Griekeland ooreen met die tydperk tussen die dood van Alexander die Grote in 323 v.C en die anneksasie van die Klassieke Griekse hartland deur Rome in 146 v.C.

Tydens die Hellenistiese tydperk het die belangrikheid van Griekeland in die Griekssprekende wereld skerp gedaal. Die twee grootste sentrums van die tyd was Alexandrie en Antiochie . Stede soos Pergamon , Efese , Rhodos en Seleucie was ook belangrik, en die toenemende verstedeliking van die Middellandse See -gebied was kenmerkend van die tydperk.