한국   대만   중국   일본 
Heather O'Rourke - Wikipedia Gaan na inhoud

Heather O'Rourke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Heather O'Rourke
Geboortenaam Heather Michele O'Rourke [1]
Geboorte ( 1975-12-27 ) 27 Desember 1975
Sterfte 1 Februarie 1988 (op 12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981?1988
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Heather O'Rourke (27 Desember 1975 ? 1 Februarie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Poltergeist II: The Other Side (1986), en Poltergeist III (1988), en in die televisiereeks Webster (1983).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1982: Poltergeist
  • 1986: Poltergeist II: The Other Side
  • 1988: Poltergeist III

Televisiereekse [ wysig | wysig bron ]

  • 1983: Webster

Televisierolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1983: Believe You Can... And You Can!
  • 1986: Around the Bend

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Heather O'Rourke death certificate" (PDF) . Autopsyfiles . Besoek op 28 Maart 2018 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]