Harbin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Harbin
哈爾濱 (amptelik) / 哈??

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van die Volksrepubliek China  Volksrepubliek China
  Provinsie Heilongjiang
  Koordinate 45°45′N 126°38′O  /  45.750°N 126.633°O  / 45.750; 126.633
  Stigting 1898
  Oppervlakte :  
 - Totaal 7 086 vk km
  Hoogte bo seevlak 150 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2009) 4 754 753
 - Bevolkingsdigtheid 186,1/vk km
 - Subprovinsiale stad 10 635 971
  Tydsone UTC+8 (CST)
  Burgemeester Zhang Xiaolian
  Amptelike Webwerf harbin.gov.cn

Harbin ( Chinees : 哈??市, Russies : Харбин Charbin ) is die hoofstad van die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 10 635 971 in 2010. Naby Harbin bedryf die Chinese weermag 'n lanseerterrein vir die toets van militere vuurpyle.