한국   대만   중국   일본 
Hanau - Wikipedia Gaan na inhoud

Hanau

Koordinate : 50°8′N 08°55′O  /  50.133°N 8.917°O  / 50.133; 8.917
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hanau
Stad
Monument vir die Gebroeders Grimm
Monument vir die Gebroeders Grimm
Amptelike seël van Hanau
Seel
Byname: 
Bruder-Grimm-Stadt
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging in die deelstaat Hesse
Hanau is in Duitsland
Hanau
Hanau
Ligging in Duitsland
Koordinate: 50°8′N 08°55′O  /  50.133°N 8.917°O  / 50.133; 8.917
Land Vlag van Duitsland  Duitsland
Deelstaat Hesse
Administratiewe streek Darmstadt
Administratiewe distrik Main-Kinzig-Kreis
Regering
 ? Burgemeester Claus Kaminsky (SPD)
Oppervlak
 ? Totaal 76,49 km 2 (29,53 vk. myl)
Hoogte
104 m (341 ft)
Bevolking
 ? Totaal 90 302 [1]
 ? Digtheid 1 180,6/km 2 (3 058/vk. myl)
Tydsone UTC+1:00 (MET)
 ?  Somertyd UTC+2:00 (MEST)
Poskode
63450, 63452, 63454, 63456, 63457
Skakelkodes 06181
Webwerf www.hanau.de

Hanau , wat ter ere van sy bekendste boorlinge, die Gebroeders Grimm , die amptelike bynaam Bruder-Grimm-Stadt dra, is die sesde grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse met 'n bevolking van omstreeks 90 000. Hanau is in die ooste van die Ryn-Maingebied aan die monding van die Kinzigrivier in die Main gelee. Die historiese residensiestad van die here en grawe van Hanau dien vandag as die ekonomiese en kulturele sentrum van die administratiewe distrik Main-Kinzig.

Hanau het 'n lang tradisie as nywerheidstad en steun tans veral op die dienste- en hoetegnologiesektor. [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Statistik Hessen: Bevolkerung der hessischen Gemeinden. Besoek op 1 April 2015
  2. Markus Berger: Freizeitfuhrer Sudhessen . Gudensberg-Gleichen: Wartberg 2013, bl. 93-100