한국   대만   중국   일본 
Hagatna - Wikipedia Gaan na inhoud

Hagatna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hagatna

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
  Gebied Vlag van Guam  Guam
  Koordinate 13°29′N 144°45′O  /  13.48°N 144.75°O  / 13.48; 144.75
  Stigting 1688
  Oppervlakte:  
 - Totaal 2,6 vk km
  Hoogte bo seevlak 2 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2000) 1 100
 - Bevolkingsdigtheid 423/vk km
  Tydsone UTC +10
 - Somertyd UTC +10
  Burgemeester John A. Cruz
  Amptelike webwerf ns.gov.gu/agana.html Geargiveer 28 Augustus 2005 op Wayback Machine

Hagatna (voorheen Agana ) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guam , 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika . Die stad het 'n bevolking van 1 100 in 2000 gehad en het 'n oppervlakte van 2,6 km². Die stad is 1668 deur Spanjaarde as Agana gestig en is die oudste Europese stad in die Stille Oseaan en Oseanie . 1998 is die naam volgens die uitspraak deur die plaaslike bevolking na Hagatna verander.