George Albert Boulenger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
George Albert Boulenger
Gebore 19 Oktober 1858
Brussels
Oorlede 11 November 1937 (op 79)
Saint-Malo , Frankryk
Vakgebied Dierkunde
Alma mater Free University of Brussels

George Albert Boulenger FRS (19 Oktober 1858 ? 23 November 1937) was 'n Belgiese-Britse dierkundige wat meer as 2 000 dier spesies beskryf en name gegee het hoofsaaklik visse , reptiele en amfibie . Hy was ook 'n aktiewe plantkundige en het veral op rose gefokus. Hy was 'n Fellow of the Royal Society .