in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hallo?Johannescharlesventer,
hartlik welkom
op die Afrikaanse Wikipedia!
Message in English
Bericht in het Nederlands
|
Dankie vir jou belangstelling in
Wikipedia
. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
|
Die
Afrikaanse Wikipedia
bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds
117?403
artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons
Sandput
besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers
vry voel om hulle gang te gaan
, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons
Geselshoekie
, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
|
|
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
|
|
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
|
|
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
|
|
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
|
|
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
|
|
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle?
|
|
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook ’n paar dinge wat ons nie hier doen nie
|
|
Beelde
As jy beelde wil oplaai
|
|
Beleefdheid
Ken jou maniere
|
|
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel
Soms se die naam alles
|
Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm vertoon word, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met
~~~~
of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap gestuur is. Kliek dan laastens op "Publiseer wysigings" om enige bewerkings te stoor.
|
|
Welkom hier by ons! Groete!
Oesjaar
(
kontak
)
13:32, 2 Maart 2022 (UTC)
[
antwoord
]
Jy kan reg he in Afrikaans, maar in Nederlands is farmacologie 'n
onderdeel
van farmacie.
Jcwf
(
kontak
)
23:00, 13 September 2023 (UTC)
[
antwoord
]
- Reg so, dankie.
Johannescharlesventer
(
kontak
)
23:17, 13 September 2023 (UTC)
[
antwoord
]
Hallo Johannescharlesventer!
Sal jy so gaaf wees om vir nominasies te stem by
Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad
? Dit sal meer gewig gee aan die nuwe nominasies.
SpesBona
21:50, 3 Januarie 2024 (UTC)
[
antwoord
]
- Hallo, dankie vir die boodskap. Ek sal die benoemings deurgaan en my stem byvoeg.
Johannescharlesventer
(
kontak
) 20:28, 8 Januarie 2024?
Hallo Johannescharlesventer!
Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by
Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad
. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. --
SpesBona
21:16, 18 April 2024 (UTC)
[
antwoord
]
- Hallo
SpesBona
ja, en dankie vir die herinnering. Sal jy my asb. touwys maak hoe om my handtekening te laat?
Aliwal2012
het versoek ek moet my handtekening laat by my opmerkings of kommentaar, en ek weet nie hoe nie. Groete.
Johannescharlesventer
- Hallo Johannescharlesventer, vir 'n handtekening tik jy ~~~~. Terloops, 'n
ping
of die skakeling van 'n ander gebruiker werk net met 'n handtekening in dieselfde wysiging, byvoorbeeld as ek jou nou
@
Johannescharlesventer
:
ping (maar nie as ek dit probeer fiks nie). Groete. --
SpesBona
20:50, 19 April 2024 (UTC)
[
antwoord
]
- Hi SpesBona, baie dankie! Groete.
Johannescharlesventer
(
kontak
)
20:58, 19 April 2024 (UTC)
[
antwoord
]