한국   대만   중국   일본 
Ge'ez - Wikipedia Gaan na inhoud

Ge'ez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die skrif, sien Ge'ez-skrif .
Ge'ez
??? G???z  
Uitspraak: [?????z]
Gepraat in: Vlag van Ethiopië  Ethiopie
Vlag van Eritrea  Eritrea
Vlag van Israel  Israel  
Gebied: Oos-Afrika
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie : Afro-Asiaties
  Semities
   Suid-Semities
    Ethiopies-Semities
     Noord-Ethiopies-Semities
      Ge'ez  
Skrifstelsel: Ge'ez-skrif abugida
Taalkodes
ISO 639-1 : geen
ISO 639-2 : gez
ISO 639-3 : gez

Ge'ez (???, transliterasie : G???z , [?????z], ), ook soms minder korrek Ethiopies genoem, is ’n antieke Suid-Semitiese taal met sy oorsprong in Suid-Arabie (hedendaagse Jemen ). Dit is verder ontwikkel in die noordelike deel van Ethiopie en Suid- Eritrea in die Horing van Afrika .

Die woord "Ge'ez" in Ge'ez-skrif
Tekening van die Maagd Maria met haar seun op ’n Ge'ez-manuskrip uit omstreeks 1875

Ge'ez was die amptelike taal van beide die Koninkryk Aksum en die Keiserryk van Ethiopie . Dit word vandag nog net as 'n liturgiese taal in die Ethiopiese en die Eritrese Ortodokse Kerk asook deur die Beta Israel gebruik.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]