한국   대만   중국   일본 
Gaziantep - Wikipedia Gaan na inhoud

Gaziantep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gaziantep

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Turkye  Turkye
  Region (Admin. gewes) Gaziantep
  Departement
  Koordinate 37°04′N 37°23′O  /  37.067°N 37.383°O  / 37.067; 37.383
  Stigting
  Oppervlakte:  
 - Totaal 7 642 vk km
  Hoogte bo seevlak 850 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 341 054
 - Bevolkingsdigtheid 175/vk km
  Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +3
  Burgemeester Asım Guzelbey
  Amptelike webwerf www.gaziantep.gov.tr

Gaziantep is die sesde grootste stad in die suide van Turkye en le naby die grens met Sirie . Die stad het 'n bevolking van 1 341 054 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 7 642 km². Gaziantep is tans die hoofstad van die Gaziantep-provinsie in Anatolie .