한국   대만   중국   일본 
Gottingen - Wikipedia Gaan na inhoud

Gottingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gottingen

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Duitsland  Duitsland
  Deelstaat Nedersakse
  Koordinate 51°32′N 9°56′O  /  51.533°N 9.933°O  / 51.533; 9.933
  Stigting (eerste verwysing) 953
  Stadstatus 1230
  Oppervlakte:  
 - Totaal 116,89 vk km
  Hoogte bo seevlak 150 m
  Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 116 052 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 993/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Rolf-Georg Kohler (SPD)
  Amptelike Webwerf goettingen.de

Gottingen is 'n stad in die suide van die Duitse deelstaat Nedersakse met 'n bevolking van 116 052 in 2011. Gottingen het 'n lang tradisie as universiteitsstad en is die setel van talle akademiese en navorsingsinstellings.

Na Hannover , Brunswyk (Braunschweig), Osnabruck , Oldenburg en Wolfsburg is Gottingen die sesde grootste stad in Nedersakse. Die stad was tot in 1964 selfregerend en is daarna by die distrik Gottingen ingesluit. Dit fungeer as die stad se administratiewe setel, maar geniet tegelykertyd nog alle voorregte van selfregerende stede.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "destatis.de: Gemeinden in Deutschland nach Bevolkerung am 31.12.2011 auf Grundlage des Zensus 2011 und fruherer Zahlungen " . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014 . Besoek op 14 September 2013 .