한국   대만   중국   일본 
Fula - Wikipedia Gaan na inhoud

Fula

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Fula (volk) .
Fula
Fulfulde
Gepraat in: Vlag van Benin  Benin
Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso
Vlag van Gambië  Gambie
Vlag van Ghana  Ghana
Vlag van Guinee  Guinee
Vlag van Guinee-Bissau  Guinee-Bissau
Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus
Vlag van Kameroen  Kameroen
Vlag van Mali  Mali
Vlag van Mauritanië  Mauritanie
Vlag van Niger  Niger
Vlag van Nigerië  Nigerie
Vlag van Senegal  Senegal
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek  Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van Sierra Leone  Sierra Leone
Vlag van Soedan  Soedan
Vlag van Togo  Togo
Vlag van Tsjad  Tsjad  
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 30 miljoen [1]
Taalfamilie : Niger-Kongo
  Atlanties-Kongo
   Atlanties
    Senegambies
     Fula-Wolof
      Fula  
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet  
Amptelike status
Amptelike taal in: Nasionale taal in:
Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso
Vlag van Gambië  Gambie
Vlag van Guinee  Guinee
Vlag van Mali  Mali
Vlag van Mauritanië  Mauritanie
Vlag van Niger  Niger
Vlag van Nigerië  Nigerie
Vlag van Senegal  Senegal
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1 : ff
ISO 639-2 : ful
ISO 639-3 : ful  
Verspreiding van Fula

Fula , Fulani of Fulfulde ( Fulfulde , Pulaar , Pular ) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Fula-volk gepraat en is na Arabies , Frans , Engels , Swahili en Hausa die belangrikste taal in Afrika .

Verspreiding van Fula in Niger

Fula is 'n handelstaal in Wes-Afrika en word deur miljoene se mense of as moedertaal of as tweede taal gebesig. Fula is die naaste verwant aan Serer en Wolof . Afhangende van die gebied word Fula met of die Arabiese of die Latynse alfabet geskryf. Die bekendste woord is waarskynlik Burkinabe , die demoniem vir Burkina Faso se bevolking, wat "mans of vrouens" beteken. [2]

Fulfulde is die belangrikste van die Atlantiese tale en word in die Sahel -streek in lande soos Benin , Burkina Faso , Gambie , Ghana , Guinee , Guinee-Bissau , Ivoorkus , Kameroen , Mali , Mauritanie , Niger , Nigerie , Senegal , Sentraal-Afrikaanse Republiek , Sierra Leone , Soedan , Togo en Tsjad gepraat.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Fulah" . Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019 . Besoek op 9 Oktober 2020 .
  2. ( en ) "Why the name: Burkina Faso?" . 12 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020 . Besoek op 9 Oktober 2020 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Fula