in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fritz Todt
(
4 September
1891
-
8 Februarie
1942
), was 'n Duitse konstruksie-ingenieur en senior
Nazi
, wat gevorder het van die posisie van "Inspekteur-generaal vir Duitse paaie", waar hy die konstruksie van die Duitse
Autobahn
(Reichsautobahnen) opdrag gegee het om die Ryk Minister van Krygmagte en Ammunisie te word. Vanuit daardie posisie het hy die hele Duitse militere ekonomie in die oorlog gelei. Aan die begin van die
Tweede Wereldoorlog
het hy soos deur Hitler genoem
Organisasie Todt
begin, 'n militere ingenieursfirma, wat die industrie van dwangarbeid voorsien het en die konstruksie van die Nazi-
konsentrasiekampe
in die laat fase van
Nazi-Duitsland
geadministreer het. Todt is in 1942 in 'n geheimsinnige vliegtuigongeluk dood.