한국   대만   중국   일본 
Fredericton - Wikipedia Gaan na inhoud

Fredericton

Koordinate : 45°57′27″N 66°38′40″W  /  45.95750°N 66.64444°W  / 45.95750; -66.64444
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fredericton
Stad
Binnestad van Fredericton
Binnestad van Fredericton
Fredericton is in Kanada
Fredericton
Fredericton
Koordinate: 45°57′27″N 66°38′40″W  /  45.95750°N 66.64444°W  / 45.95750; -66.64444
Land Vlag van Kanada  Kanada
Provinsie Nieu-Brunswyk
Counties York, Sunbury
Stigting 1785
Regering
 ? Burgemeester Brad Woodside
Oppervlak
 ? Stedelik
130,68 km 2 (50,46 vk. myl)
 ? Metro
4 521,72 km 2 (1 745,8 vk. myl)
Hoogte
20?100 m (66?328 ft)
Bevolking
 ? Stad 56 224
 ? Digtheid 386,7/km 2 (1 002/vk. myl)
 ?  Metro
105 688
Tydsone UTC-4 (AST)
 ?  Somertyd UTC-3 (ADT)
Poskode
E3A, E3B, E3C, E3G
Skakelkodes 506
Webwerf www.fredericton.ca

Fredericton is die hoofstad van die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada . Die administratiewe setel van York County is ook hier. Die stad is gelee op die oewers van die Saint Johnrivier. Die stad is ongeveer 106 km vanaf Saint John wat by die monding van die gelyknamige rivier gelee is. Fredericton is in 1785 gestig deur die United Empire Loyalists , het in 1785 hoofstad status gekry en in 1848 het dit stadstatus verkry.

Die Universiteit van Nieu-Brunswyk is ook hier gevestig en hulle Fakulteit Bosbou is welbekend. Daar is verskeie saagmeulens in die omgewing en fabrieke wat hout produkte verskaf.

Bron [ wysig | wysig bron ]

  • Collier's Encyclopedia , Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 10, Bladsy 354.
Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
Hoofstede Charlottetown ? Edmonton ? Fredericton ? Halifax ? Iqaluit ? Ottawa ? Quebecstad ? Regina ? St. John's ? Toronto ? Victoria ? Whitehorse ? Winnipeg ? Yellowknife