in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
In menslike
taal
is 'n
foneem
die kleinste onderskeibare strukturele eenheid wat betekenis oor dra.
[1]
Foneme is nie die fisiese
segmente
self nie, maar, in teoretiese terme, kognitiewe abstraksies daarvan.
'n Voorbeeld van 'n foneem is die
/t/
klank in die woorde
t
op, s
t
and, wa
t
er,
en
ka
t
.
(In transkripsie, word foneme soos hier tussen skuinsstrepe geskryf.) Hierdie voorbeelde van /t/ word as dieselfde klank beskou al word hulle in elkeen van die woorde effens anders uitgespreek, al is die verskille moontlik nie onderskeibaar selfs vir eerste taal sprekers nie. Foneme kan dus verskeie herkenbaar verskillende
spraakklanke,
, genaamd
fone
, omvat. In die voorbeeld word die
/t/
in
t
op
geaspireer,
[t?]
, terwyl die
/t/
in
s
t
and
nie geaspireer word nie,
[t]
(In transkripsie word spraakklanke wat nie foneme is nie in hakkies geskryf). In baie tale soos
Koreaans
en
Spaans
is hierdie fone verskillende foneme: Byvoorbeeld,
/tal/
is "maan" in Koreaans, terwyl
/t?ata/
is "om te brand". In Spaans is daar geen geaspireerde
[t?]
, maar die foon in Amerikaanse Englels
wri
t
er
is soortgelyk aan die Spaanse
r
/?/
in kontras met die Spaanse
/t/
.
Fone wat tot dieselfde foneem behoort soos
[t]
en
[t?]
vir die Afrikaanse
/t/
, word
allofone
genoem. 'n algemene toets om te bepaal of twee fone allofone of aparte foneme is berus daarop om minimale pare te vind: woorde wat slegs ten opsigte van die fone onder beskouing verskil. Byvoorbeeld, die woorde
t
op
en
d
op
illustreer dat
[t]
en
[d]
verskillende foneme is in Afrikaans, terwyl die gebrek aan kontras (
/t?ata/
word byvoorbeeld as
[t?ada]
uitgespreek) aandui dat dit in die taal allofone van 'n foneem
/t/
is.
In
gebare tale
word die basiese elemente van gebare en plek
cheremes
(of
cheiremes
) genoem, maar algemene gebruik het dit verander na
foneem
.
Toonfoneme
word soms
toneme
genoem en tydfoneme
chroneme
.
Sommige taalkundiges (soos
Roman Jakobson
) beskou foneme as verder afbreekbaar in eienskappe, sulke eienskappe verteenwoordig volgens die teoriee die ware minimale boublokke van taal. Eienskappe oorvleuel mekaar in tyd, soos wat suprasegmentale foneme in gesproke taal en talle foneme in gebare taal ook doen.