Klippe wat op eilande in die Stille Oseaan gebruik is as ruilmiddel/geldeenheid. Die klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam , honderde kilometers van waar dit gebruik is.