한국   대만   중국   일본 
Euarchontoglires - Wikipedia Gaan na inhoud

Euarchontoglires

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Euarchontoglires
Tydperk: Paleoseen ? Holoseen , 65?0 m. jaar gelede
Lemur catta
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Magnorde: Boreoeutheria
Superorde: Euarchontoglires
Murphy et al. , 2001
Orde

Die Euarchontoglires is een van vier hooftakke van die moderne Plasentalia , die plasentale soogdiere. Dit word erken as 'n superorde wat die volgende ekstante ordes bevat:

  1. Rodentia
  2. Lagomorpha
  3. Scandentia
  4. Dermoptera
  5. Primates

Kladogram [ wysig | wysig bron ]

Eutheria

Boreoeutheria

Laurasiatheria


Euarchontoglires
Glires

Arctostylopidae  ?




Rodentia



Lagomorpha




Euarchonta


Scandentia



Dermoptera





Plesiadapiformes




Apatemyidae



Primates









Atlantogenata



Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]