in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Esther Rolle
(8 November 1920 ? 17 November 1998) was 'n
Amerikaanse
aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente
Driving Miss Daisy
(1989) en
Rosewood
(1997), en in die televisiereekse
Maude
(1972) en
Good Times
(1974).
- 1982:
The Tragedy of Romeo and Juliet
- 1986:
Ethnic Notions
- 1989:
Driving Miss Daisy
- 1997:
Rosewood
- 1998:
Down in the Delta
- 1972:
Maude
- 1974:
Good Times
- 1977:
Winners
- 1990:
Singer & Sons
- 1977:
88th Annual Tournament of Roses Parade
- 1978:
Summer of My German Soldier
- 1981:
See China and Die