in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Eskimo-newel
(ook bekend as
NGC 2392
en die
Hanswors-newel
)
[3]
is ’n simmetriese
planetere newel
wat in
1787
deur die
sterrekundige
William Herschel
ontdek is. Dit lyk soos ’n mensgesig omring deur ’n
Eskimomus
. Die newel word omring deur gas wat die buitenste lae van ’n
sonagtige
ster uitgemaak het. Die sigbare binneste filamente word deur ’n sterk
sterwind
weggedryf. Die buitenste skyf bevat ongewone filamente van ’n
ligjaar
lank.
NGC 2392 is meer as 2 870 ligjare van die Aarde af en is in die
sterrebeeld
Tweeling
deur ’n klein
teleskoop
sigbaar.
Die newel is op 17 Januarie 1787 in
Engeland
deur William Herschel ontdek. Hy het dit beskryf as ’n "ster met
magnitude
9 en ’n redelik helder binnekant, en ’n newelagtigheid wat eweredig daaromheen versprei is. ’n Werklik uitsonderlike verskynsel."
[4]
- ↑
1,0
1,1
1,2
1,3
1,4
"SIMBAD Astronomical Database"
.
Results for Eskimo Nebula
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2019
. Besoek op
22 Desember
2006
.
- ↑
O'dell, C. R.; Balick, B.; Hajian, A. R.; Henney, W. J.; et al. (2003). "Knots in Planetary Nebulae".
Winds, Bubbles, and Explosions: a conference to honor John Dyson, Patzcuaro, Michoacan, Mexico, September 9?13, 2002 (reds. S.J. Arthur & W.J. Henney) Revista Mexicana de Astronomia y Astrofisica (Serie de Conferencias)
.
15
: 29?33.
Bibcode
:
2003RMxAC..15...29O
.
- ↑
"Windows to the Universe"
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 11 Maart 2007
. Besoek op
17 April
2015
.
- ↑
The Scientific Papers of Sir William Herschel
deur J.L.E. Dreyer, Royal Society, Londen, 1912
Koordinate
:
07
h
29
m
10.7669
s
, +20° 54′ 42.488″