in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Emily Carey
(gebore 30 April 2003) is 'n
Engelse
aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente
Wonder Woman
(2017),
Anastasia
(2018),
Tomb Raider
(2018), en
Where Is Anne Frank
.
- 2017:
Wonder Woman
- 2018:
Anastasia
- 2018:
Tomb Raider
- Where Is Anne Frank