in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Elektroniese ingenieurswese
behels die beheer en verwerking van
elektrisiteit
, as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en
opwekking
van meganiese, magnetiese of ander vorms van
energie
.
Die studie van die oordrag van elektriese krag of drywing val gewoonlik onder
elektriese ingenieurswese
, te wete die studie van swaarder strome, hoogspanning, elektriese motors, transformators, opwekkers, en transmissielyne.
Elektroniese ingenieurswese het te doen met die verwerking van elektriese seine deur digitale of analoog metodes, en die aanwending daarvan in beheer- of metingsbane.
Dit sluit in: