한국   대만   중국   일본 
Edward Albee - Wikipedia Gaan na inhoud

Edward Albee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Edward Albee
Gebore
Edward Franklin Albee III

( 1928-03-12 ) 12 Maart 1928
Sterf 16 September 2016 (op 88)
Montauk, New York
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
Beroep Dramaturg
Bekend vir Who's Afraid of Virginia Woolf?
The Zoo Story
A Delicate Balance
The Goat, or Who is Sylvia?
Eggenoot Jonathan Thomas (1971?2005; sy dood)

Edward Franklin Albee III ( 12 Maart 1928 ? 16 September 2016 ) was 'n Amerikaanse dramaturg wat bekendheid verwerf het vir toneelstukke soos The Zoo Story (1958), The Sandbox (1959), Who's Afraid of Virginia Woolf? (1962) en A Delicate Balance (1966). Drie van sy toneelsukke is bekroon met die Pulitzerprys vir Drama .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]