Economic Emancipation Forum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Economic Emancipation Forum
EEF
Leier BJ Langa
Ideologie Christelike demokrasie
Webblad ecoforum .org .za

Die Economic Emancipation Forum (EEF) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party gebaseer op Christelike godsdienstige beginsels. Die partyleier is BJ Langa.

Die party wil 'n nasionale "morele wedergeboorte" lei, beywer hulle vir r die finansiele regte van pensioenarisse in die voormalige Bophuthatswana -tuisland, ondersteun Israel , versoek die nasionalisering van banke en beoog om ondersteuning vir swart entrepreneurs te verhoog. [1] [2]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem en het verklaar dat die party hul ten doel stel om 25% van die beskikbare nasionale setels te wen. [3] Die party kon nie daarin slaag om enige setels te wen nie.

Verkiesingsresultate [ wysig | wysig bron ]

Nasionale verkiesings [ wysig | wysig bron ]

Verkiesing Stemme % Setels
2019 [4] 6 319 0,04 0

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Davis, Rebecca. "2019 Elections: Crib-sheet for the political parties contesting the 2019 polls, Part Two" . Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019 . Besoek op 14 April 2019 .
  2. "Ecoforum" (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2019 . Besoek op 14 April 2019 .
  3. "Ecoforum Manifesto" (PDF) . Ecoforum . Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 April 2019 . Besoek op 14 April 2019 .
  4. "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020 . Besoek op 11 Mei 2019 .
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.