in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Driving Miss Daisy
|
Regisseur
|
Bruce Beresford
|
Produksieleier
|
Richard D. Zanuck
Lili Fini Zanuck
|
Draaiboek
|
Alfred Uhry
|
Met
|
|
Musiek deur
|
Hans Zimmer
|
Kinematografie
|
Peter James
|
Redigeerder
|
Mark Warner
|
Ateljee
|
The Zanuck Company
|
Verspreider
|
Warner Bros.
|
Uitgereik
|
15 Desember
1989
|
Speeltyd
|
99 min
|
Land
|
Verenigde State
|
Taal
|
Engels
|
IMDb-profiel
|
Driving Miss Daisy
is 'n Amerikaanse rolprent uit 1989 wat geregisseer is deur Bruce Beresford.
[1]
Die rolprent het 4 Oscars gewen tydens die
62ste Oscar-toekenningsaand
.
[2]