in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Douglas C-47 Skytrain
|
|
Tipe
|
Vragvliegtuig en
bomwerper
|
Vervaardiger
|
Douglas Aircraft Company
|
Nooiensvlug
|
17 Desember 1935
|
Bekendstelling
|
1936
|
Vervaardig
|
1936?1942, 1950
|
Aantal gebou
|
10 174
|
Eenheidskoste
|
VS$ 79 500 (in 1935)
[1]
|
Die
Douglas C-47 Skytrain
is 'n
vliegtuig
wat gebaseer is op die
Douglas DC-3
en vervaardig is vir die militere mark gedurende en na die
Tweede Wereldoorlog
. Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die
Berlynse Lugbrug
.
Besonderhede van die Douglas C-53C Skytrooper:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
2
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Pratt & Whitney R-1890-92 Twin Wasp stermotors
|
Kraglewering per motor
|
1 200 perdekrag
|
Vlerkspan
|
28,96 m
|
Lengte
|
19,65 m
|
Hoogte
|
5,166 m
|
Maks. opstygmassa
|
13 290 kg
|
Maks. snelheid
|
338 km/h op 2 682 m
|
Operasionele hoogte
|
7 346m
|
Normale togafstand
|
2 173 km
|
Bewapening
|
Geen masjiengewere nie.
|