한국   대만   중국   일본 
Dielheim - Wikipedia Gaan na inhoud

Dielheim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dielheim

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Duitsland  Duitsland
  Deelstaat Baden-Wurttemberg
  Koordinate 49°16′57″N 8°44′05″O  /  49.2825°N 8.7347°O  / 49.2825; 8.7347
  Oppervlakte:  
 - Totaal 22,7 vk km
  Hoogte bo seevlak 138 m
  Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 8 902 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 393/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Hans-Dieter Weis
  Amptelike Webwerf www.dielheim.de
Dielheim in die Winter
Dielheim in die Somer

Dielheim is 'n gemeente in die Ryn-Neckar-Omgewing (Rhein-Neckar-Kreis), wat in die staat Baden-Wurttemberg gelee is.

Statistiek [ wysig | wysig bron ]

Die Gemeente bestaan uit vyf dorpe: Dielheim, Horrenberg , Balzfeld , Unterhof en Oberhof .

Geografie [ wysig | wysig bron ]

Dielheim le aan die westelike rand van Kraichgau en aan die rand van die bo-Ryn-gebied. Die Leimbach stroom wat ontstaan in Balzfeld vloei deur die kern van Dielheim, Horrenberg en Balzfeld van oos na wes. Die naaste groot stede is Wiesloch (4km), Heidelberg (20km) en Sinsheim (15km).

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]