in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dichen Lachman
(gebore 22 Februarie 1982) is 'n
Australiese
aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse
Dollhouse
(2009),
Shameless
(2011),
The 100
(2014), en
Altered Carbon
(2018).
- 2007:
Tyrannosaurus Azteca
- 2014:
Lust for Love
- 2015:
Too Late
- Judy Small
- 2009:
Dollhouse
- 2011:
Shameless
- 2011:
Husbands
- 2012:
Last Resort
- 2012:
Don't Try This at Home
- 2013:
King & Maxwell
- 2014:
The 100
- 2014:
Spooked
- 2018:
Altered Carbon